Skip to main content
Kent Academic Repository

Colonialism, Justice and the Rule of Law: a Southern African and Australian narrative

Bachmann, Sascha-Dominik, Frost, Tom (2012) Colonialism, Justice and the Rule of Law: a Southern African and Australian narrative. De Jure, 45 (2). pp. 306-328. ISSN 2225-7160. (KAR id:102854)

Abstract

Kolonialisme het 'n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Hierdie effek word in beide hierdie lande ondersoek, in beide sy historiese vorm van rassediskriminasie, sowel as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid,pogings om geregtigheid vir afgelope historiese onregte bereik, kan ondermyn. Voorbeelde hiervan kan gevind word in die Aboriginal landregtelitigasie in Australië, sowel as litigasie in die Verenigde State van Amerika onder die Alien Tort Wet.

Item Type: Article
Uncontrolled keywords: Post-colonialism; decolonialism; colonialism; historical justice
Subjects: K Law
Divisions: Divisions > Division for the Study of Law, Society and Social Justice > Kent Law School
Funders: University of Portsmouth (https://ror.org/03ykbk197)
Bournemouth University (https://ror.org/05wwcw481)
Newcastle University (https://ror.org/01kj2bm70)
Depositing User: Tom Frost
Date Deposited: 19 Sep 2023 15:46 UTC
Last Modified: 19 Sep 2023 15:46 UTC
Resource URI: https://kar.kent.ac.uk/id/eprint/102854 (The current URI for this page, for reference purposes)

University of Kent Author Information

  • Depositors only (login required):

Total unique views for this document in KAR since July 2020. For more details click on the image.